Donate

Symphonic Praise

Symphonic Praise

St James Church, Sat 24 September, 2016, 19:00:00
Venue Location: 3rd Avenue, Kenilworth,
Admission: R145
Parking: Church car park (Derby Road) and on street
Disabled Access: Yes
Intended Audience: Christians
Download e-FlyerDownload e-Flyer
Download PowerPoint jpgDownload jpg for PowerPoint slide: 4:3 standard | 16:9 widescreen
Share:


TO BOOK CALL 021 975 1329

Symphonic Praise 2016 at St James Church, Kenilworth, Cape TownNB: Please note change of venue to St James Church, Kenilworth

Join the Cape Town Gospel Choir, Symphony Orchestra and guests in an evening of some of the greatest hymns ever written.

This is a not-to-be-missed event!

Celebrate our Christian heritage on Heritage Day by celebrating Christ.

We listened to your comments from the 2016 event, and this venue has:

  • Great sightlines from every seat
  • More space!
  • Better parking
  • Better sound

We look forward to seeing you there!

----------------------------

Origin Suid-Afrika is opgewonde om 'n tweede vertoning, met van die beste, Christelike gesange en liedere wat ooit geskryf is, aan te bied. Die unieke program strek oor die musikale eeue, wat kontemporêre liedere sal insluit. Die gehoor se betrekking in deelname en samesang, maak die aand enig in sy soort.

Deur middel van die Cape Town Gospel Choir en ‘n volle simfonie-orkes, bied Origina SA ‘n vertoning aan wat oorloop van die beste liedere, na aanleiding van ‘n hoogs suksesvolle byeenkoms laasjaar.

Die Cape Town Gospel Choir se doel is om eenheid in die kerk en in ons dikwels verdeelde samelewing te bevorder. Ons bestaan uit verskeie kulturele agtergronde en is 'n denominasie-vrye, Christelike koor, wat ons geloof en die goeie nuus in ons stad, Kaapstad, uitleef.

Die splinternuwe program sal To God Be The Glory, Praise my soul the King of Heaven, And Can It Be en nog vele meer insluit.

Ons het gehoor gegee aan die terugvoer van verlede jaar se vertoning, en vanjaar se Symphonic Praise wat op Saterdag 24 September om 19.00 aangebied word, is in St James Kerk, Kenilworth. Elke sitplek kan die verhoog duidelik sien, daar is veilige parkering, beter klank en meer gemak as by verlede jaar se lokaal. Kaartjies (R145) kan bespreek word deur die koor te kontak op 021 975 1329 of e-pos info@ctgc.org.za of maak u bespreking aanlyn.

Vir meer inligting, kontak die Cape Town Gospel Choir op 021 975 1329, info@ctgc.org.za of www.ctgc.org.za